- Wat is in die boks!
- GRATIS VERSENDING, BTW ingesluit – geen verborge kostes nie
- Ouerhandleiding – ‘n onskatbare hulpmiddel om jou totale gemoedsrus te gee. Bemagtig jou met alles wat jy moet weet om te begin, insluitend ‘n 26 weke Graad R-program.
- 2x Wiskunde werkboeke
- Wiskunde Getalbegrip flitskaarte
- Wiskunde-speletjie
- Multisensoriese benadering tot fyn motoriese vaardigheid en handskrifontwikkeling, insluitend:
- 1x knipboek
- 1x nommerboek
- 1x gedrukte handskrifboek
- Klei
- Kleimatte
- My klanke werkboek
- My klanke gediggie boek
- Alfabet flitskaarte
GRADE R Afrikaans
R3,200.00
Alles wat jy nodig het vir ‘n 26-week Graad R Afrikaans program.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.